FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+2
Claira Summers
BennyB
6 posters

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by BennyB Sat 10 Mar 2012, 7:40 pm


    1 Torm ode aan ʼn digteres 205
    2 Ellen Margaret Hancke futilliteit 186
    3 Werner Bitter baie lief 170
    4 Ellen Margaret Hancke grafskrif 167
    5 Ellen Margaret Hancke spritbraai: klein golgota 162
    6 Werner Namakwaland 160
    7 Ellen Margaret Hancke die bosse van Borneo 158
    8 Ellen Margaret Hancke woordmoord 155
    9 Werner Kersfees-lief 154
    10 Werner Wiggel-waggel boud 153
    11 Werner Wit sprokie 148
    12 Torm Karoo 112
    13 Lizelle "Zany Zella" MY DRIE-ANKER BAAI 100
    14 Lizelle JERIGO 74
    15 Claira Summers Depressie 64
    16 Claira Summers Perels Smart 59
    17 Claira Summers Unnamed Defeated Concretion 58
    18 Lizelle 'N LIED VIR MY LIEF 56
    19 Claira Summers Bipolar Bisection 51
    20 Torm Stormsriviermond 50
    21 Claira Summers My Geheim 49
    22 morneyvanstaden Tussen woorde 40
    23 Torm Vier seisoene amper soos kwatryne 37
    24 didiblue In mekaar 34
    25 Lizelle "Zany Zella" 'N BITTER BRIEF 34
    26 morneyvanstaden Verlange se vlerke 34
    27 morneyvanstaden Voetspoortjies 33
    28 Torm langs die doodskis van my pa 31
    29 Camsica Deeltjies 29
    30 Lizelle "Zany Zella" KLIPHARD KLIPHART 28
    31 Camsica Ons disco-candle-Christmas-carol 24
    32 didiblue Skerwe 24
    33 Lizelle "Zany Zella" BLOU HUISIE 23
    34 Camsica Donkerkamer 23
    35 Rudi Coetzer Die onvoltooide gedig (19) 21
    36 Rudi Coetzer Feëtjievrou (15) 21
    37 Camsica Ek wens ek kan voel maar die donker maak my bang 20
    38 Camsica Tussen treine (2) 20
    39 Rudi Coetzer Baby,my bekkie bokkie-blom (21)19
    40 Rudi Coetzer Nuwe kontinente 17
    41 Carol Lourens Want wat ek wil 16
    42 Net ek... Verlede liefde... 15
    43 Gerrit Hermens Elijah's Spring 14
    44 Melanie van As Vrede vir jou en my 14
    45 S.J. du Plessis Naggesang 14
    46 Carol Lourens PIET MY VROU 13
    47 Melanie van As Rooi gestolde klonte 13
    48 morneyvanstaden Gentle touch - 13
    49 Net ek... Ek skryf vir jou... 13
    50 Net ek... Spinnekopvrou 13
    51 Rudi Coetzer Sommer net om jou op te beur 13
    52 Melanie van As Iemand soos jy 13
    53 Carol Lourens 'n Hartelose Siembamba 12
    54 Gerrit Hermens Hosea's cry 12
    55 Louisa van Vliet Kleine Dogtertjie 12
    56 Louisa van Vliet Diepe man met ambisi en deernis 12
    57 Melanie van As Somer in die Kaap 12
    58 Net ek... Verlore Melodie... 12
    59 Manie Jackson Karlien. 12
    60 Enid Droomvrou vir jou 11
    61 Enid Picture Frame 11
    62 Manie Jackson Stiltes. 11
    63 Carol Lourens Toontjie in die sand 10
    64 Enid Suid-Ooster Stad 10
    65 Manie Jackson Tyd. 10
    66 Carol Lourens Guitar 9
    67 Gerrit Hermens Let us stroll 9
    68 Gerrit Hermens Open thy eyes 9
    69 Gerrit Hermens Vast ripples 9
    70 Joan Lotz Jy ken my nie... 9
    71 Joan Lotz Slingerslentergang 9
    72 Louisa van Vliet Diepste seer van my Hart 9
    73 Louisa van Vliet Lekker ou Plaas 9
    74 S.J. du Plessis In die lig van die skrywer 9
    75 Manie Jackson Deel my 9
    76 Joan Lotz Genade vir ons liefde 8
    77 Louisa van Vliet Die Groot Letter K.(kanker) 8
    78 Melanie van As Blinde kind 8
    79 Net ek... Nuwe liefde... 8
    80 S.J. du Plessis Rondomtalie verweer 8
    81 Enid Kleuterrym 8
    82 Enid Jou Reuk 8
    83 Barend Steenkamp vir wie dit mag aangaan... 8
    84 Melanie van As Nuwe jaar 7
    85 S.J. du Plessis Sielsverf & Liefdesvlam 7
    86 SWERWER Nimuwe 7
    87 Joan Lotz Op 'n musikale ekskursie. 6
    88 Joan Lotz My rare droom 6
    89 SWERWER Uitgelewer 6
    90 Barend Steenkamp skoenmaker, hou jou by jou lees 6
    91 Manie Jackson Skilder skryf. 6
    92 Barend Steenkamp miss call 5
    93 Elmi Erosie ritme 5
    94 Elmi Skadus 5
    95 morneyvanstaden Closed door! 5
    96 S.J. du Plessis Rondomtalie verweer 5
    97 SWERWER Versugting 5
    98 SWERWER Pelgrimstog 5
    99 SWERWER My Bloedspore 5
    100 Hancock God is Dog 4

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty Re: FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by Claira Summers Sat 10 Mar 2012, 8:44 pm

    Baie geluk aan al die suksesvolle deelnemers. Dit gaan een awsome bundel wees, kan nie wag nie!!! Trots om saam met sulke talentvolle digters n bundel te deel!! Groete Claira S
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty Re: FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by Louisa van Vliet Sat 10 Mar 2012, 8:53 pm

    Baie geluk aan al die deelnemers. Bly om te sien wie almal ingekom het. Baie dankie vir die geleentheid om deel te wees van die kompetisie. Groetnis Louisa
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty Re: FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by Torm Sat 10 Mar 2012, 9:09 pm

    Baie dankie aan Benny Booysen en sy span, en veels geluk met die suksesvolle afhandeling van die projek.
    Maar veral baie dankie aan al my ondersteuners wat my advertensies verdra het en gaan stem het. Ek is bietjie oorbluf, want 'k het maar nog altyd die kortste stokkie in die pakkie getrek.
    Dankie ook aan die onbekende digteres(se) vir die inpirasie en aan ons Skepper vir soveel onverdiende gawes.
    xxx
    UI-Torm
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty Re: FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by S.J. du Plessis Fri 16 Mar 2012, 3:26 am

    Baie Dankie aan elkeen wat hierdie projek suksesvol maak en baie dankie vir die wonderlike geleentheid! Sjoe, Ek voel bevoorreg om deel te kan wees van so 'n groep inspirerende en talentvolle skrywers. Dank aan my Skepper.
    Mag hierdie bundel ook die begin van groot dinge wees en lekkerlees-vreugde vir elk verskaf. Kan nie wag nie...
    Groete.
    Susan (S.J.)
    xxx
    Net ek...
    Net ek...


    Location | Ligging : Krugersdorp, Gauteng
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 49
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-16
    Age | Ouderdom : 45

    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty Re: FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by Net ek... Tue 29 Jan 2013, 1:06 am

    Hi Benny,

    Ek probeer sooooo hard uitvind maar sonder geluk...

    Wat is die nuutste "update" op die bundel?

    Sponsored content


    FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011 Empty Re: FreeStyle Top 100 Works - Werke 2011

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 10 May 2024, 12:03 am