FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Hallo

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Hallo Empty Hallo

    Post by Rudi Coetzer Tue 27 Mar 2012, 1:08 pm

    Hallo , my naam is Vic
    en my van is Tim ,
    die lewe is tos
    en niemand sien my raak nie –
    ek is ñ skim .

    Hallo , my naam is Vic ,
    ek wens my van was Tor
    maar jy weet mos
    dis Tim ,
    en niemand
    gee om vir my nie .

    Hallo , my naam is Vic
    die lewe is fucked-up
    die lewe is siek
    en niemand
    gun my niks nie .

    Hallo , my van is Tim
    wens dit was Timbuktu
    dan at least was ek ñ plek ,
    nou is ek niks .

    Hallo , my naam is Vic
    ek is huisloos , werkloos , moedeloos
    en nee , ek werk nie ñ fok
    in jou tuin nie .

    Hallo , my naam is Vic
    my beste vriend se naam is Tim ,
    hy is so sleg
    en so gefok soos ek ! ,
    en vanaand drink ons bier
    en eet ons kinders brood .

    Hallo , my naam is Vic
    vier kinders en ñ vrou ,
    help asseblief
    ek is in nood !


    ( 23/12/2008 16h35 )
    antieklimaks
    antieklimaks


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 58

    Hallo Empty Re: Hallo

    Post by antieklimaks Mon 02 Apr 2012, 8:19 pm

    Looooove dit!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Hallo Empty Re: Hallo

    Post by Rudi Coetzer Tue 03 Apr 2012, 11:50 am

    Very Happy
    ag baie dankie.
    ons speel mos graag die victim.....
    waardeer dit baie.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Hallo Empty Re: Hallo

    Post by Claira Summers Sun 08 Apr 2012, 1:38 am

    Weird but true! Victor sou beter gewees het, maar daar is sekere goed waarvan mens net n Victim is as dit mens pas ne. Gelukkig kan mens jou van verander as jy dit wil Very Happy
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Hallo Empty Re: Hallo

    Post by Rudi Coetzer Tue 10 Apr 2012, 12:06 pm

    giggel.
    ja.
    gelukkig kan mens.
    Maar..min mense doen..
    hulle verkies om n victim te wees..en te bly...
    (dis apartheid se skuld...hehehehe)
    Very Happy

    Sponsored content


    Hallo Empty Re: Hallo

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 11:13 am