FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Huisvrou

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Huisvrou Empty Huisvrou

    Post by Claira Summers Wed 24 Oct 2012, 10:44 pm

    Diep le die verlange
    na n vol ronder ek
    opofferings van liefde
    in die een muur vertrek
    fluitig voltooi ek my dag taak getrou
    tot my gesin instap en ek niks berou
    dan skuif my fokus na hulle
    wat my stukkies na mekaar toe krap
    ek dien onvoorwaardelik my mense tuis
    ek verbind myself aan my silwerskoon huis
    van dag tot dag, in my daaglikse swerwe
    totdat alles wat droom is,
    in die opofferings sterwe
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Huisvrou Empty Re: Huisvrou

    Post by Louisa van Vliet Tue 29 Jan 2013, 5:21 am

    Baie mooi nig. Diep en alleen klink jy.

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 5:18 am