'n raas gejaag
in vuil dooie strate,
gering geskatte gesigte in hongersnood
want lewe is dood
ek groet
met 'n hand wat wuif in dankbaarheid
dat ek wel kon sien
dat lewe simplisties anders
eenvoudig, stil
oë dans in vroegmôre son
beloftes sonder woorde
sonder klank
swaar gedagtes in eggo's van my drome
geen perke
as jy net vir nou
my lewe sal wees.
BennyB
© 10/11/1012 Barend Booysen