Teken prentjies
van jou en my
met jou windvingers
in die wit wattewolkies
wat snoesig
sweef in my gedagtes .
Klim dan op
saam met my
na ñ land v ê r v ê r weg
van ons gisters –
ek dink dit is tyd
dat ek en jy
nou finaal
rigting kry .
In Knysna se woud
op ou GROOTvoet se rug
trap jy fossiel
spore in die klamgrond
van my siel
en o o rbrug
ons die kruispad
van ons vrees .
Net gister nog
op ons towertapyt
het ons behoefte
in mekaar se oë gelees .
( 16/12/2010 03h45 )
van jou en my
met jou windvingers
in die wit wattewolkies
wat snoesig
sweef in my gedagtes .
Klim dan op
saam met my
na ñ land v ê r v ê r weg
van ons gisters –
ek dink dit is tyd
dat ek en jy
nou finaal
rigting kry .
In Knysna se woud
op ou GROOTvoet se rug
trap jy fossiel
spore in die klamgrond
van my siel
en o o rbrug
ons die kruispad
van ons vrees .
Net gister nog
op ons towertapyt
het ons behoefte
in mekaar se oë gelees .
( 16/12/2010 03h45 )