FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

5 posters

    Spookroep

    avatar
    Barend Steenkamp


    Location | Ligging : Bloemfontein
    Posts | Bydraes : 16
    Points | Punte : 24
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-02
    Age | Ouderdom : 67

    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by Barend Steenkamp Tue 20 Dec 2011, 11:12 pm

    Hier is my antword vir miss call


    ..36-24-30..
    dit was moeilik
    om haar nommer te kry

    ek bel haar
    dit was 'n aspris-mis
    wonder of sy haar tyd
    met my sal verkwis

    sy weet
    dit is 'n skelm lui
    maar besluit
    dit is 'n vrek-lui
    nou moet ek
    'n vrek vir haar bly
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by Rudi Coetzer Wed 26 Oct 2011, 12:42 am

    uit dit alles uit wat ek gelees het..moet>fop-oproep
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by Besoeker Wed 05 Oct 2011, 5:14 pm

    ek gebruik lank reeds die woord 'foproep' . Maar die aanwending is beperk , waar jy bv iemand bel met die vooropgestelde idee om nie deur te kom nie. Vir werklik verpaste oproepe weet ek noggie so mooi nie ; dalk blinderoep , huh?
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by SWERWER Tue 04 Oct 2011, 12:06 am

    Ek skram weg vir enige engelse woorde soos flop. Die gedagte is goed maar ek soek altyd iets wat gegrong is in Afrikaans. Moeilik maar baie sterker as jy dit kan regkry!
    avatar
    jandebruin


    Posts | Bydraes : 1
    Points | Punte : 1
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 69

    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by jandebruin Mon 03 Oct 2011, 6:11 am

    Ek het ook gewonder of mens dit nie 'n floproep kan noem nie (kombinasie van flop en oproep) aangesien 'n "missed call" eintlik nie 'n geslaagde oproep was nie.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by Claira Summers Sun 25 Sep 2011, 9:58 pm

    Baie goeie afrikaanse woord - well done
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Spookroep Empty Spookroep

    Post by SWERWER Fri 23 Sep 2011, 4:11 pm

    N "missed call" op jou selfoon is n spookroep Hierdie woord het ek erens raakgeloop. Dit is vir my nogal n mooi woord.

    Sponsored content


    Spookroep Empty Re: Spookroep

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 9:52 pm