FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+2
anderkant
johanpiek
6 posters

    eiehandig

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 64

    eiehandig Empty eiehandig

    Post by johanpiek Tue 27 Sep 2011, 6:38 pm

    In My wereld
    ek DIT toegelaat
    en keuses gemaak

    eiehandig
    alleen
    stil
    verkeerd
    reg
    kwaad
    boos
    besope
    hartseer
    eina

    het ek vergeet van
    geluk
    blydskap
    ekstase
    menswees
    sielsversadiging
    wese-aanvaarding

    nagelaat om mens te wees en mens te bly
    per abuis het ek van EK vergeet
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by anderkant Tue 27 Sep 2011, 6:56 pm

    die boodskap hierin is treffend.
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by Enid Tue 27 Sep 2011, 9:41 pm

    Treffend en as dit te laat is nog erger. Tyd kan soms jou vriend wees, hang af wat jy daarmee maak, ook jou grootste vyand
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 50

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by Claira Summers Wed 28 Sep 2011, 12:46 am

    Kragtige roep, moenie vergeet van die "EK"
    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 64

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by johanpiek Wed 28 Sep 2011, 12:18 pm

    baie dankie vir die krit en die lees .............................

    Enid my gevoel ........dis nooit te laat
    girllivinginherdreams
    girllivinginherdreams


    Location | Ligging : Swakopmund Namibia
    Posts | Bydraes : 76
    Points | Punte : 106
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 43

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by girllivinginherdreams Wed 28 Sep 2011, 9:31 pm

    seer mooi
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by anderkant Wed 28 Sep 2011, 9:36 pm

    Nooit te laat? Nee wat, hierdie lewe gun ons nie eindelose "escape" clauses nie. Ongelukkig moet ek dan met daardie stelling verskil: soms is dit te laat, soms wil mens dit nie aanvaar nie maar dit is steeds te laat. Mens mag seker hoop en geen een persoon kan namens 'n ander 'n streep trek nie, maar wanneer iemand namens homself 'n streep trek twyfel ek of mens daarby kan verbykom as daardie streep in die gees getrek word en nie in die grond wat mens sommer weer kan toe-skoffel nie.
    avatar
    Nico10


    Posts | Bydraes : 57
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 39

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by Nico10 Wed 28 Sep 2011, 10:23 pm

    Sjoe ja. Wat 'n indrukwekkende vers. So 'n relevante en sensitiewe tema wat jy meesterlik bewoord. Goed gedoen.
    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 64

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by johanpiek Thu 29 Sep 2011, 8:28 pm

    dankie vir die kommentaar ............ek waardeer

    rudi my persoonlike gevoel ........ek dink elkeen van ons is dit aan EK verskuldig om "escape " roetes te maak .
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 8:52 pm

    As jy van EK praat dan wonder ek skielik is dit regverdig om vir jouself die agterdeur oop te hou en die ander een daardie sekuriteit van jou teenwoordigheid te ontneem. Dis jou goeie reg om so te voel solank jy jouself en ander eer en respekteer daardeur.
    avatar
    Besoeker
    Guest


    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 8:58 pm

    Bravo , Rudi - wel gespreek!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by Enid Thu 29 Sep 2011, 10:40 pm

    en eweskielik dink ek aan my pa en sy SELFSUG, it's all about ME/EK....oppas net vir die eendag wakker word en besef vrek maar die EK is alleen...dan is dit te laat, sien hier kom tyd weer in?

    Sponsored content


    eiehandig Empty Re: eiehandig

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 01 Nov 2024, 8:04 am