FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Liefie.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Liefie. Empty Liefie.

    Post by Manie Jackson Tue 27 Sep 2011, 8:50 pm

    Al die liefde, lewe en grense.
    Die mense hart het soveel wense.
    Wil ek jou die oomblik laat vertrou,
    In my arms, teen my vashou!
    My kop op jou skoot laat rus,
    my teen jou boesem sus.
    Dreineer jou oe die gedagtes van my tong,
    Soen jy die woorde uit my mond.

    Manie Jackson
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 50

    Liefie. Empty Re: Liefie.

    Post by Claira Summers Wed 28 Sep 2011, 12:48 am

    Die liefde is gee en neem - Jy beeld dit so mooi uit in hierdie vers Manie

      Similar topics

      -

      Current date/time is Sat 21 Sep 2024, 7:44 am