'is anderkant die arme skrywer van hierdie vers se bedoeling ...
+4
SWERWER
anderkant
AmmieMoon
Danie Stander
8 posters
Calvinisme
Guest- Guest
- Post n°52
Re: Calvinisme
totaaaaaal maar sal hom leer om in die woud van vier nagte te kom speel!! hier waar ons enige vorm kan aaneem met net twee keer aweregs draai
Besoeker- Guest
- Post n°53
Re: Calvinisme
waar fafnir sy bromieddampe oppie groen gras blaas , om bose betreders te dood?
Guest- Guest
- Post n°54
Re: Calvinisme
en die heks in die boom sit en giggel,.......... wonder waneer lewer face book my unicorn af?
Willem Coetzee- Location | Ligging : johannesburg
Posts | Bydraes : 44
Points | Punte : 103
Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
Age | Ouderdom : 60
- Post n°55
Re: Calvinisme
Haai Danie
Laat ek maar begin om te se dat die enigste intolleransie wat ek het - is vir intolleransie. So, Calvinisme is ook 'n bestaande sienning - een waarmee ek persoonlik erg verskil.
Dit is egter nie die punt vir my in jou gedig nie. Ek dink dat jy passie en oorsteek van grense as 'n besondere beeld gebruik het om met die kern van Calvinisme te kontrasteer. Die bevryding - amper in die vorm van rebellie - vertel van 'n persoonlike oorwinning om eie menswees los te maak van 'n ideologie.
Ek hou baie van jou gedig!

Danie Stander- Location | Ligging : Vaalwater
Posts | Bydraes : 31
Points | Punte : 33
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
Age | Ouderdom : 44
- Post n°56
Re: Calvinisme
Mense, die nuweling is besig om doelbewus te verdwaal in die vier nagte bos...want dis lekker! Om 'n pyp in goeie geselsskap op te steek is nooit 'n mors van tyd nie, tog teelaarde vir innoverende gedagtes. Maar soos dit enige groentjie betaam, loop ek eers saggies rond in hierdie wonderbos en hou my oe oop om als te sien en te leer... Maar net dalk mag daar een of ander tyd iets ontsnap uit my pen wat werklik die oe mag rek en die kinnebakke die grond laat tref...
Guest- Guest
- Post n°57
Re: Calvinisme
aangesien jy nou die polemiek hier begin het wil ek graag uit joseph Campbell se boek The Mask of God- Primitive Mytholigy aanhaal oor die alewige rusie oor wie nou aan die regte geloof behoort, en ek moet byvoeg dit beaam presies wat ek soveel keer vir mense se wat my oor my ou geloof pad aanvat,..
The conflict of authorities, theories, and opinions that raged in the course, particularly, of the nineteenth century, when the ranges of knowledge were expanding in every field of research (classical and Oriental scholarship,comparative philology, folklore, Egyptology, Bible criticism, anthropology, etc.) resembled the mad tumult of the old Buddhist parable of "The Blind Men and the Elephant." The blind men feeling the animal's head declared, "An elephant is like a water pot"; but those at his ears, "He is like a winnowing basket"; those at his tusks, "No, indeed, he is like a plowshare"; and those at his trunk, "He is like a plow pole." There were a number feeling his belly. "Why," they cried, "he is like a storage bin!" Those feeling his legs argued that he was like pillars; those at his rectum, that he was like a mortar; those at his member, that he was like a pestle; while the remainder, at his tail, were shouting, " An elephant is like a fan." And they fought furiously among them-selves with their fists, shouting and crying, "This is what an elephant is like , that is not what an elephant is like"; "This is not what an elephant is like; that is what an elephant is like."

- Post n°58
Re: Calvinisme
oordie ontsnapping uit die pen, soos jy sal sien in veral van my engelse werke doen ek dit nogal van tyd tot tyd soos my who the fuck is alice,... mense reken of ek is skisofrenies of op acid!! oo en ek het twee ou gedigte geplaas om jou vraag van vanmiddag te antwoord, die oor mishandeling,
Danie Stander- Location | Ligging : Vaalwater
Posts | Bydraes : 31
Points | Punte : 33
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
Age | Ouderdom : 44
- Post n°59
Re: Calvinisme
Thx Ronel! Enigiets om 'n gesonde gesprek aan die gang te sit is goed genoeg vir my! Ek sal bietjie gaan loer na jou ander gedigte...was heel middag uithuisig! En dan sal ek hopelik kan kommentaar lewer lol!!!
Ok, nou begin ek op dun ys loop...gedigte, verse, rympies- daai goed is my hartstaal. Wanneer ek dig is dit gewoonlik baie persoonlik en my eie persoonlike verlossing of stryd of wat ookal, en sodra die vers klaar is, is ek leeg... Maar dit bly lekker om ander daaroor aan die dink te sit! Aan die ander kant skryf ek graag kortverhale, en daar haal ek alle brieke af en gee nie regtig om wie ek skok nie! Dan maak ek losbandig gebruik van "kunstenaars vryheid !! Sal (miskien) iewers een plaas...weereens meer om reaksie uit te lok as enigiets anders!

anderkant- Location | Ligging : Port Elizabeth
Posts | Bydraes : 342
Points | Punte : 382
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
Age | Ouderdom : 47
- Post n°60
Re: Calvinisme
Ek sien uit na die kortverhaal.
Guest- Guest
- Post n°61
Re: Calvinisme
nou dit is die doel van freestyle vryheid van spraak
"People demand freedom of speech to make up for the freedom of thought which they avoid."
- Soren Aabye Kierkegaard (1813-1855)
hoooowwweverrrrr............ maak net seker jy sit duidelike ouderdoms peberkings op
"People demand freedom of speech to make up for the freedom of thought which they avoid."
- Soren Aabye Kierkegaard (1813-1855)
hoooowwweverrrrr............ maak net seker jy sit duidelike ouderdoms peberkings op
anderkant- Location | Ligging : Port Elizabeth
Posts | Bydraes : 342
Points | Punte : 382
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
Age | Ouderdom : 47
- Post n°62
Re: Calvinisme
Kan mens vir 'n meer gepaste aanhaling gevra het: dit spreek direk tot die kern van die vers volgens die skrywer. Hernuwing van geloof binne die kerk - en hy het die moontlikheid raakgesien om dit te doen deur 'n vrye skakeling tussen teologie, sielkunde en filosofie. Jou verwysingsraamwerk is treffend Ronel.
Guest- Guest
- Post n°63
Re: Calvinisme
dankie rudi, het jy die aanhaling van josheph Cambell gelees so 3 kommentare terug? toe ek dit sien toe weet ek dit pas net hier!!
anderkant- Location | Ligging : Port Elizabeth
Posts | Bydraes : 342
Points | Punte : 382
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
Age | Ouderdom : 47
- Post n°64
Re: Calvinisme
Ek het dit gelees ja en moes glimlag, die ironie is opvallend.
Claira Summers- Location | Ligging : Naboomspruit
Posts | Bydraes : 347
Points | Punte : 489
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
Age | Ouderdom : 50
- Post n°66
Re: Calvinisme
Ek sien van gister af nog regdeur besig met hierdie baie sensitiewe onderwerp. Hello julle almal. Ou Danie jy laat die page gons jong. Nie alles gelees nie maar ja!
Rudi Coetzer- Location | Ligging : Jakarandastad
Posts | Bydraes : 1071
Points | Punte : 2214
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
Age | Ouderdom : 58
- Post n°67
Re: Calvinisme
geez..
epies.
en meesleurend.
vloed mens weg op n malle meule.....
(ek verstaan die idee agter alles aan een......en dis in teorie en konsep n goeie idee....maar tog:die werk smeek vir strofes..op die regte plekke natuurlik!)
Stunning werk.
epies.
en meesleurend.
vloed mens weg op n malle meule.....
(ek verstaan die idee agter alles aan een......en dis in teorie en konsep n goeie idee....maar tog:die werk smeek vir strofes..op die regte plekke natuurlik!)
Stunning werk.
Danie Stander- Location | Ligging : Vaalwater
Posts | Bydraes : 31
Points | Punte : 33
Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
Age | Ouderdom : 44
- Post n°68
Re: Calvinisme
Baie dankie, Rudi. Ek aanvaar jou kritiek op strofes in goeie gees. Die ding is, hierdie is in totaal ander vorm geskryf, baie meer ritmies en vloeiend, maar ek kry dit nie op die oorspronklike manier geplaas nie! En dit verloor trefkrag soos dit is...