Dis tyd
Snip en peusel aan die voorgereg
uit die hoek van my oog
sien ek jou kerslig silhoeëtte
en vang myself wonder
wat jy sou sê
as ons die hoofmaal skip
en ek jou alleen vir dessert sou hê
verleidelike sjokolade
jou glansrooi kersies
druk my oor die rand van selfbeheersing
stuitige idees laat my droom oor jou
en ek raak stil spuls in my binneste
jou kort somers rokkie
lê hoogwater bo jou knieë
jou vel klam
terwyl ek jou nek liefkoos
en gewillig in jou cleavage drup
jou borste beur puntig
as jou rug bakhand teen my
toe ek jou sag op lakens lê
my tong lustig soek na sjokolade druppels
in valleie van jou naak plesier
verloor ek kop
toe jou lyftaal smeek vir nog...
BennyB
©18/01/2011 Barend Booysen