FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Spel van die lewe

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Spel van die lewe Empty Spel van die lewe

    Post by Rudi Coetzer Mon 17 Oct 2011, 3:08 pm

    Op die skaakbord
    van die lewe
    pion mens soms vorentoe
    sonder keuse of sê ,
    met jou oë
    op wat vir jou
    belangrik is
    en wat jy
    graag wil hê ,
    terwyl jy vertrou
    op jou ander stukke ,
    jou instink
    en jou strategie .

    In die skaakspel
    van die lewe
    is jy soms aan die wenkant ,
    soms an die verloorkant
    en soms eindig die spel gelykop .

    Wen of verloor-
    die lewe bly
    tog maar fasinerend .


    ( 09/03/2009 20h44 )
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Spel van die lewe Empty Re: Spel van die lewe

    Post by ansiebeets Mon 17 Oct 2011, 3:26 pm

    ja sjoe so waar Smile
    avatar
    Xenophon5063


    Posts | Bydraes : 1
    Points | Punte : 1
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 57

    Spel van die lewe Empty Re: Spel van die lewe

    Post by Xenophon5063 Mon 17 Oct 2011, 3:34 pm

    Ja, Rudi...

    En die strategiese belangrikheid van die spel is sooo uitdagend.

    het gehoop dat jy iewers die en passant skuif sou inpas.

    cyclops

    CPE
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Spel van die lewe Empty Re: Spel van die lewe

    Post by Rudi Coetzer Mon 17 Oct 2011, 6:03 pm

    dankie Ansie...
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Spel van die lewe Empty Re: Spel van die lewe

    Post by Rudi Coetzer Mon 17 Oct 2011, 6:04 pm

    Dankie X....dis te complicated vir my....kan jy dit add?

    Sponsored content


    Spel van die lewe Empty Re: Spel van die lewe

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 08 May 2024, 1:21 pm