Die oggend breek
in geelgoudoranje-skerwe
en lewe
bruis , deur die are
van my , ñ leek
wat loop en val
en struikel en strompel .
En in my lewe
kruip ek
meestal soos ñ gek
haweloos , sonder rigting
of sonder plek .
Ek faal
ek fail
en ek kyk terug
op die snail trail
van my gisters
wat voor my blink
in ñ paadjie
na nêrens .
May truth be told :
my lewe stink .
En die reuk van jou
in my kussings
dryf my uit
teen die mure .
( 07/09/2010 23h21 )
in geelgoudoranje-skerwe
en lewe
bruis , deur die are
van my , ñ leek
wat loop en val
en struikel en strompel .
En in my lewe
kruip ek
meestal soos ñ gek
haweloos , sonder rigting
of sonder plek .
Ek faal
ek fail
en ek kyk terug
op die snail trail
van my gisters
wat voor my blink
in ñ paadjie
na nêrens .
May truth be told :
my lewe stink .
En die reuk van jou
in my kussings
dryf my uit
teen die mure .
( 07/09/2010 23h21 )