Perels Smart
Stadig spat druppels liefde
Soos perels uit my hart
Een vir een val dit stukkend
Die lewe sleep my plat
Die son roep jou naam
Winter water drup
Waar jou lee le-plek nat word en koud
Leeg le onthou voor die agterdeur
Die seer kruip onder my weg
Verstaan jy die dinge oor my
Voel jy dit gaan sleg
Verkramp soek my siel joune
Nagte van hartseer vermis
Hoe kan jy myne wees ?
Sal jou weggaan moet gewis
Stadig spat druppels liefde
Soos perels uit my hart
Een vir een val dit stukkend
Die lewe sleep my plat
Die son roep jou naam
Winter water drup
Waar jou lee le-plek nat word en koud
Leeg le onthou voor die agterdeur
Die seer kruip onder my weg
Verstaan jy die dinge oor my
Voel jy dit gaan sleg
Verkramp soek my siel joune
Nagte van hartseer vermis
Hoe kan jy myne wees ?
Sal jou weggaan moet gewis