Blink oog, jou hart’s weer gesteel.
Daars ‘n lewetjie wat jou lyfie deel!
Skugter, tog dalk skaam!?
Opgewonde, afwagtend ‘n nuwe naam!
Gespanne – jou liggaam buite beheer!
Elke dag iets nuuts te leer!
Gloeiend tevrede, ‘n maagie wat staan!
Jou bollende wange, volle maan!
Blommende mamma, skoon, borste vol.
Vergeet die pyne as jou glimlag rol!
Ja, kwesbaar en tog bang.
Maak dat jy na jouself verlang!
Jys ‘n engel wat van die hemel kom.
Glinster, gloeiend soos die son!
My oe... swanger vrou.
My gedagtes... bly dwaal na jou!
Intieme liefde – skeppings wonder.
Skielik het vrouwees jou oordonder.
Onseker ‘n wereld betree,
Van vrou, ja mamma wees... tree vir tree.
Besef jy dalk nou “verantwoordelik”
Jou beeldenis so bekoorlik!
‘n Manier om die lewe te gedenk.
‘n Mamma wat geboorte gaan skenk.
Die blos, die vreugde, die vrug wat sy dra!
Ek is ‘n man, jy kan maar vra..
En luister, dit se ek nou!
Daars niks mooier as ‘n swanger vrou!
Manie Jackson
Daars ‘n lewetjie wat jou lyfie deel!
Skugter, tog dalk skaam!?
Opgewonde, afwagtend ‘n nuwe naam!
Gespanne – jou liggaam buite beheer!
Elke dag iets nuuts te leer!
Gloeiend tevrede, ‘n maagie wat staan!
Jou bollende wange, volle maan!
Blommende mamma, skoon, borste vol.
Vergeet die pyne as jou glimlag rol!
Ja, kwesbaar en tog bang.
Maak dat jy na jouself verlang!
Jys ‘n engel wat van die hemel kom.
Glinster, gloeiend soos die son!
My oe... swanger vrou.
My gedagtes... bly dwaal na jou!
Intieme liefde – skeppings wonder.
Skielik het vrouwees jou oordonder.
Onseker ‘n wereld betree,
Van vrou, ja mamma wees... tree vir tree.
Besef jy dalk nou “verantwoordelik”
Jou beeldenis so bekoorlik!
‘n Manier om die lewe te gedenk.
‘n Mamma wat geboorte gaan skenk.
Die blos, die vreugde, die vrug wat sy dra!
Ek is ‘n man, jy kan maar vra..
En luister, dit se ek nou!
Daars niks mooier as ‘n swanger vrou!
Manie Jackson