FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Oomblik vir altyd ( 39 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 39 ) Empty Oomblik vir altyd ( 39 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 15 Nov 2011, 12:35 pm

    November volmaan
    se kunstenaars-hand
    kleur kwistig
    wattewolke-wand’
    met goue-lig
    en van hier op land
    spikkel ek nietig
    knieë teen die grond
    in totale betowering .


    ( 11/11/2011 20h30 )
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Oomblik vir altyd ( 39 ) Empty Re: Oomblik vir altyd ( 39 )

    Post by Claira Summers Tue 15 Nov 2011, 6:47 pm

    Dis pragtig Rudi. Mal oor die kunstenaars-hand wat aan die orde van die dag is hier. Baie betowerend. Smile
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 39 ) Empty Re: Oomblik vir altyd ( 39 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 16 Nov 2011, 11:39 am

    groot smile.
    ag vreeslik dankie.
    Waardeer dit.
    volmaan was net so beautiful....
    moes ietsie daaroor skryf.

    Sponsored content


    Oomblik vir altyd ( 39 ) Empty Re: Oomblik vir altyd ( 39 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 9:37 pm