FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die Liefde van die Onsigbare

    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Die Liefde van die Onsigbare Empty Die Liefde van die Onsigbare

    Post by Louisa van Vliet Tue 15 Nov 2011, 8:19 pm

    Dis hier, binne in my,
    Ek voel dit met my hele wese.
    Toegevou soos net Hy ,
    Alleen dit kan deurgee
    Warm word my are,
    As ek net sy Woord kry
    Weg met alles wat nie van Hom kom,
    Sien my oe die mooi wat deurkom,
    Lente, Somer, Herfs, Winter
    Waar dan nog anders dit vandaan
    Gloei die warmte in my
    Na dit wat ek kry.
    Aanvaar ek met dankbaarheid
    Ek nooit vergeet by Hom.
    Met Sy Liefde in my binneste
    Bly ek Sy kind Ewiglik.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Die Liefde van die Onsigbare Empty Re: Die Liefde van die Onsigbare

    Post by Claira Summers Wed 16 Nov 2011, 9:23 am

    Pragtige vers Louisa. Die Hoogste ode is altyd aan Hom
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Die Liefde van die Onsigbare Empty Re: Die Liefde van die Onsigbare

    Post by Louisa van Vliet Wed 16 Nov 2011, 11:25 am

    Dankie jy. Ja verseker.

    Sponsored content


    Die Liefde van die Onsigbare Empty Re: Die Liefde van die Onsigbare

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 12:29 am