FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oomblik vir altyd ( 15 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 15 )   Empty Oomblik vir altyd ( 15 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 30 Nov 2011, 2:34 pm

    In ñ vreugdevolle oomblik
    wanneer hart en siel
    en brein at awe is
    en tyd vir ñ splitsekonde vries
    jy jou in dankbaarheid verknies
    en genade jou verdrink ,
    weet jy sommer net
    dit was ñ
    oomblik vir altyd .

    Ek en jy
    het vele sulke oomblikke gehad .


    ( 21/12/2009 22h47 )

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 6:30 pm