FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 18 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 18 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 18 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 02 Dec 2011, 12:41 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    vee my uit jou boek
    van jou gister ’s uit
    en skryf my
    by jou boek
    van jou elke môre in
    want gister is
    vir altyd verby
    ons kan dit nooit oorkry

    en môre is die begin
    die begin van jou en my .


    ( 29/05/2011 12h50 )

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 2:31 pm