FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oomblik vir altyd ( 35 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 35 ) Empty Oomblik vir altyd ( 35 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 17 Jan 2012, 12:32 pm

    Wanneer hande
    oor kuite reeds gebeitel
    fynskuurpapier-skuur
    en lyne volg
    oor heupstruktuur

    op met sy
    gevorm van sagwarm-klei
    van jou feëtjievrou-figuur

    vlam seëninge in my
    soos ñ winters-konka-vuur
    en in hierdie heilige oomblik
    trap jy
    versigtig fyn-fossielspore
    in die botterklip
    van my dankbare hart .


    ( 23/03/2011 21h40 )
    Attachments
    Oomblik vir altyd ( 35 ) AttachmentDSC02536.JPG
    You don't have permission to download attachments.
    (1.8 Mb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 12:53 pm