Ek voel liefde, is oorwinning
Oor jouself en jou trots.
Ek voel liefde leer ook baie
Van offer en van diens.
Maar ook liefde sny die diepste
In die hart wat alles gee
En die bloed van so n liefde
Vorm die rots van more se tree.
Daarom gee nou al jou liefde
Al maak dit dan ook seer
Want die krisis word n kursus
Wat jou vir die toekoms leer.
Oor jouself en jou trots.
Ek voel liefde leer ook baie
Van offer en van diens.
Maar ook liefde sny die diepste
In die hart wat alles gee
En die bloed van so n liefde
Vorm die rots van more se tree.
Daarom gee nou al jou liefde
Al maak dit dan ook seer
Want die krisis word n kursus
Wat jou vir die toekoms leer.