FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Afrikaans.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Afrikaans. Empty Afrikaans.

    Post by Manie Jackson Thu 15 Sep 2011, 9:34 pm

    Skoon asem Afrikaans.
    Die taal waarin ons geskiedenis dans.
    Helder soos die more lug,
    Skoon veldblom wat son toe kop-lig.

    In die taal, doen mamma haar ding,
    Skryf ons gedigte en leer ons sing.
    Afrikaans maak die hart so vol,
    En soet dan oor my lippe rol!

    Moedertaal waarin kennis verbreed raak.
    Met kospotte en wyn ‘n heerlik smaak.
    Kuier saam in woorde wat ons duidelik verstaan.
    Soete klank van liefde vind onder volle maan!

    Manie Jackson

      Current date/time is Fri 03 May 2024, 10:02 am