FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Harts droomkind ( 2 )

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Harts droomkind ( 2 ) Empty Harts droomkind ( 2 )

    Post by BennyB Tue 20 Sep 2011, 2:57 am

    Ek droom steeds oor jou
    my elke helder uur,
    ek wonder hoe dit sou wees
    wat ek sou voel
    as dinge anders sou wees

    Nog 'n somer, nog 'n winter
    nog 'n jaar wat kom en gaan
    en in my nouse dae
    staan ek alleen
    met ongekende verlang
    verlang na my eie meisiekind
    my kleine ballerina
    gedoop in fairydust verlange

    Al sou jou voetjies lomp wees,
    jou tiptoon nie perfek
    sou dit aan my geen verskil maak.
    Jou Swan Lake sou wees
    onder 'n prag hemelruim
    en jou verhoog, die droom
    van my hart

    As I wish apon a star
    so sal my droom oor jou
    bly leef binne my
    solank my hart klop
    en lewe deur my bruis
    sal jy altyd
    my harts droomkind bly.

    BennyB
    © 26/06/2011 Barend Booysen


    avatar
    Guest
    Guest


    Harts droomkind ( 2 ) Empty Re: Harts droomkind ( 2 )

    Post by Guest Tue 20 Sep 2011, 2:59 am

    .............
    avatar
    Lightdancer


    Posts | Bydraes : 6
    Points | Punte : 12
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 66

    Harts droomkind ( 2 ) Empty Re: Harts droomkind ( 2 )

    Post by Lightdancer Tue 20 Sep 2011, 1:58 pm

    ....Ben...x
    avatar
    Lienkie


    Posts | Bydraes : 2
    Points | Punte : 0
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 50

    Harts droomkind ( 2 ) Empty Re: Harts droomkind ( 2 )

    Post by Lienkie Tue 20 Sep 2011, 3:04 pm

    om net te sê is mooi...just doesn't do it...en tog het ek nie woorde om te beskryf hoe die gedig my geraak het nie
    avatar
    Guest
    Guest


    Harts droomkind ( 2 ) Empty Re: Harts droomkind ( 2 )

    Post by Guest Tue 20 Sep 2011, 3:19 pm

    steeds soek ek ook na die woorde om hierdie seer te verpleeg,.. dit los n diep wond seer binne my, 'n onverstaan verstaan,.. dit raak my nie net dit weergalm binne my!

    Sponsored content


    Harts droomkind ( 2 ) Empty Re: Harts droomkind ( 2 )

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 8:22 pm