FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Saam met my

    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Saam met my Empty Saam met my

    Post by Willem Coetzee Wed 21 Sep 2011, 12:13 am

    waar die brander
    oor sy eie wese rol
    waar die wapad
    wye draaie hol
    waar die heelal
    ‘n 4 dimensionele
    driehoek knoop

    daar waar vryheid
    in oordaad rank
    waar die wydste wyd
    van wes na oos
    sy arms hang

    kom hê my lief

    daar
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Saam met my Empty Re: Saam met my

    Post by Besoeker Wed 21 Sep 2011, 12:54 am

    daar waar die brander oor hulle eie wese rol ... mag die vier dimensionele driehoek seker ook ons godsbegrip+EK wees? Jy torrang my hart, Skrywer!

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 4:18 pm