FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    OM SAAM TE KAN BESTAAN

    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

    OM SAAM TE KAN BESTAAN Empty OM SAAM TE KAN BESTAAN

    Post by Maggie Mon 19 Sep 2011, 1:34 am

    Om saam te kan bestaan
    Moet mens geskei wees
    Want mens torring nie aan vuur nie
    Af en wil ek net my been lig…..
    Ons het fokkol vir mekaar te sê
    En ons doen dit met moeite
    Ons het elkeen in ons eie skuiling
    In die grond weggekruip
    Ek het niks behalwe ‘n halwe hart
    Om jou mee lief te hê
    avatar
    Guest
    Guest


    OM SAAM TE KAN BESTAAN Empty Re: OM SAAM TE KAN BESTAAN

    Post by Guest Mon 19 Sep 2011, 2:00 am

    wow!! rou gedagtes wat hard slaan die!!
    ek hou daarvan

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 1:19 pm