FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Genesing in jou bestaan

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Genesing in jou bestaan Empty Genesing in jou bestaan

    Post by Enid Tue 11 Oct 2011, 1:25 pm

    Jy het
    my weer die sagte vrou
    van Spreuke gemaak

    jy het
    my die dapper Esther
    wat in die paleis kon werk gemaak

    jy het
    'my gemoed gestil'
    van ‘n heks
    ‘n engel gemaak

    jy het
    tussen my lyne gelees
    die naelstring tussen ons gebind

    jy het
    my wese in die stuk gesien

    jy het
    my ‘n droom
    laat droom

    'jy doen steeds'
    en weet nie dat dit jy is nie

    dit maak
    my stadig heel
    al weet jy nie
    jou bestaan maak my mens

    'dat, dit jy is nie skat'




    Last edited by Enid on Tue 11 Oct 2011, 1:35 pm; edited 2 times in total
    avatar
    Guest
    Guest


    Genesing in jou bestaan Empty Re: Genesing in jou bestaan

    Post by Guest Tue 11 Oct 2011, 1:28 pm

    'n besondere mens en 'n besondere gedig vir daardie mens!!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Genesing in jou bestaan Empty Re: Genesing in jou bestaan

    Post by Enid Tue 11 Oct 2011, 1:31 pm

    dankie Nala

    Sponsored content


    Genesing in jou bestaan Empty Re: Genesing in jou bestaan

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 16 May 2024, 5:19 am