FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Ek klodder meer gereeld as toegegee

    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by AmmieMoon Fri 23 Sep 2011, 12:03 pm


    in onbeskermde oomblikke
    dros ek soms weg uit 'n dag
    'n oomblik,
    beusel kaalpoot in 'n mynveld
    met suutjies trap
    stol-stil-luister-wag
    vir titsels van jou kaneelduifie lag

    en dis genoeg
    vir nou


    © 2011 Almarie Truter
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Re: Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by Julia Hill Fri 23 Sep 2011, 12:13 pm

    Ag so mooi Ammie - kort en kragtig Smile
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Re: Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by AmmieMoon Fri 23 Sep 2011, 1:07 pm

    thx Jewls ! Like a Star @ heaven
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Re: Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by Besoeker Fri 23 Sep 2011, 1:40 pm

    die werkwoorde in jou vers: klodder...dros....beusel....trap....stol....wag
    op sigself `n fassinerende versameling nie-so-gewone woorde, wat die temawoord KLODDER onderstreep ; sou ek graag vir 'wyle saam met jo wou klodder...
    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Re: Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by Willem Coetzee Sat 24 Sep 2011, 12:01 pm

    ek ervaar die vers as 'n negatief (soos 'n flim-negatief) - 'n verkeerdom afbeelding van die ware toedrag

    "onbeskermde oomblikke" hou jou in die negatief - uit die ware werklikheid

    "en dis genoeg vir nou" wys die titseltjie waarvan die "genoeg vir nou" totaal-en-al ongenoeg is
    avatar
    Guest
    Guest


    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Re: Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by Guest Sun 25 Sep 2011, 4:32 pm

    jojo....... daai wegdwaal in onbewaakte oomblikke, ek het mure daar heen loop bou ,puik werk soos altyd

    Sponsored content


    Ek klodder meer gereeld as toegegee Empty Re: Ek klodder meer gereeld as toegegee

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 16 May 2024, 10:49 am