Ek wil jou body sculpture
met my kreatiewe
passievolle kunstenaarshande
en met ñ minnaars-touch
eers die buitelyne
van jou kurwes touch .
Dan wanneer ek happy is
met jou size
en met jou shape
wanneer alles
in proporsie is
sal ek eers
my volle aandag gee
aan die fyner detail
van jou samestelling
en die final touches
van jou menswees
tot lewe bring .
Ja , dan eers sal ek
jou finale afronding aanbring ,
lewe blaas
in die koue brons
van jou bestaan
en jou laat
met ñ skaam glimlag .
( 21/12/2010 20h33 )
met my kreatiewe
passievolle kunstenaarshande
en met ñ minnaars-touch
eers die buitelyne
van jou kurwes touch .
Dan wanneer ek happy is
met jou size
en met jou shape
wanneer alles
in proporsie is
sal ek eers
my volle aandag gee
aan die fyner detail
van jou samestelling
en die final touches
van jou menswees
tot lewe bring .
Ja , dan eers sal ek
jou finale afronding aanbring ,
lewe blaas
in die koue brons
van jou bestaan
en jou laat
met ñ skaam glimlag .
( 21/12/2010 20h33 )