FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Ek die beeldhouer , jy my inspirasie ( 2 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek die beeldhouer , jy my inspirasie ( 2 ) Empty Ek die beeldhouer , jy my inspirasie ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 30 Sep 2011, 2:09 pm

    In die botterklip
    waar jou bene splits
    wil ek ñ ravyn uitkerf
    met sagte warm wande
    wat klam onder my hande
    wat klam onder my tong
    wat my tot in die afgrond in bederf .

    ñ Ravyn
    waarin ek gereeld
    wil kom .


    ( 24/07/2011 01h20 )

      Current date/time is Thu 16 May 2024, 1:39 pm