FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Geknelde land.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Geknelde land. Empty Geknelde land.

    Post by Manie Jackson Thu 29 Sep 2011, 8:57 pm

    Die son brand die aarde neer.
    ‘n Vuil gesiggie speel op lappies teer.
    Blou ogies vol lewenslus
    Langs die huisie, gemaak van vullis.
    Die verroeste sink is snik hete warm.
    Pappa soek werk, sy gesin is arm!
    Mamma maak ete in n pot.
    Geleende meubels, skenkings sop.

    Sus se rokkie al dun gewas.
    Trots, dis die mooiste in haar kas.
    Die welsyn wil nie help.
    Die staat kanaliseer mos die geld.
    En my mense word vertrap!
    Honger. Werklik! Dis geen grap!
    Doen Engeland nog steeds haar rondte?
    Vader! Die Afrikaner gerig ten gronde!

    Die blikbekertjie staan koud in die as,
    Jannie staan in n emmer en was.
    Ons kinders nog die kamp verhaal?
    ‘n honderd jaar Meester, moet ons nog betaal?
    Vader net U kan red.
    Hoor die’ Boer se seer gebed.
    Lees ek geboe Deutrenomuim agt.
    Val my trane vir my mense sag...

    Manie Jackson

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Geknelde land. Empty Re: Geknelde land.

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 10:46 pm

    Hierdie is 'n roerende vers en jy skets 'n puik agtergrond en teenwoordige stryd.
    avatar
    Guest
    Guest


    Geknelde land. Empty Re: Geknelde land.

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 11:05 pm

    ons vergeet in ons eie bederfde wereldtjies wat daarbuite gebeur
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Geknelde land. Empty Re: Geknelde land.

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 11:11 pm

    bederf is ons definitief - as ek na my kinders kyk wonder ek soms waar dit alles gaan eindig.
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Geknelde land. Empty Re: Geknelde land.

    Post by Manie Jackson Fri 30 Sep 2011, 7:32 pm

    Net so... swaarkry by sommige van ons vandag is as jy n dag sonder jou selfoon moes klaarkom...
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    Geknelde land. Empty Re: Geknelde land.

    Post by Isabel Q Fri 30 Sep 2011, 8:16 pm

    Flippet Manie, loop die trane nou. Dis so teer, so seer...baie dankie!

    Sponsored content


    Geknelde land. Empty Re: Geknelde land.

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 11:23 pm