Tussen die suiwer note
van jou fyn sexy saksofoon-lyf
letter lirieke
wat strofe na strofe
met my siel praat
wat my asem keer op keer
geheel en al wegslaan .
Die klanke van jou vrou-wees
wat jy so sensueel
wat jy so natuurlik projekteer
prikkel my belangstelling
en verjong my gees
keer op keer op keer .
Ek is ga-ga oor jou .
( ♥ Vir jou , my Fv 03/08/2011
…Storieman )
van jou fyn sexy saksofoon-lyf
letter lirieke
wat strofe na strofe
met my siel praat
wat my asem keer op keer
geheel en al wegslaan .
Die klanke van jou vrou-wees
wat jy so sensueel
wat jy so natuurlik projekteer
prikkel my belangstelling
en verjong my gees
keer op keer op keer .
Ek is ga-ga oor jou .
( ♥ Vir jou , my Fv 03/08/2011
…Storieman )