My oë
lei my hande
wat vel
oor die asemsnak-vorm
( sug )
van jou heupe .
Ek sien
ek voel
ek aanbid
en ek stotter
na woorde .
In byna 45 jaar
het ek nog nie
iets so beautiful
iets so onbeskryflik perfek
ervaar nie .
( 27/05/2011 18h22 )
lei my hande
wat vel
oor die asemsnak-vorm
( sug )
van jou heupe .
Ek sien
ek voel
ek aanbid
en ek stotter
na woorde .
In byna 45 jaar
het ek nog nie
iets so beautiful
iets so onbeskryflik perfek
ervaar nie .
( 27/05/2011 18h22 )