Gedagtes pop in my brein
soos springmieles
in ñ microwave
woorde val uit my uit
soos geelperskereën
uit die wolke
van my siel
en gedigte groei in my
soos die blomme
in jou hart
( 18/09/2008 08h07 )
soos springmieles
in ñ microwave
woorde val uit my uit
soos geelperskereën
uit die wolke
van my siel
en gedigte groei in my
soos die blomme
in jou hart
( 18/09/2008 08h07 )