"Flenter-foto’s
skerf
deur my gedagtes
kerf
ou scars
weer oop
en soos bloed
teen my lyf afloop”
Gedagtes skommel
en skud
al die krake gaap
In die vuur
val die onthou
en smelt elke
gesondmaak af
Verlustig is die oe
in die skerwe
wat vir my kyk
Vergenoegd in hulle missie
om die seer
weer oop te fnuik
Die oordeel brand
in die are hier binne
die bevlekte bloed
drup op hulle
skerf
deur my gedagtes
kerf
ou scars
weer oop
en soos bloed
teen my lyf afloop”
Gedagtes skommel
en skud
al die krake gaap
In die vuur
val die onthou
en smelt elke
gesondmaak af
Verlustig is die oe
in die skerwe
wat vir my kyk
Vergenoegd in hulle missie
om die seer
weer oop te fnuik
Die oordeel brand
in die are hier binne
die bevlekte bloed
drup op hulle