FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Koppie Koffie

    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Koppie Koffie Empty Koppie Koffie

    Post by Melanie van As Tue 13 Dec 2011, 7:05 pm

    Die geur van môre
    reuk deur my dae
    wanneer ek loop en onthou
    met koffie in my hand
    van runaway aande
    wat blink bo my kop
    nuut gemaak en oop gebrand
    soos 'n oggend-
    vol bloeisels en angels
    op vrae wat die pad
    duister met vrede vir my gee.

    En jy nes lewe
    grou weer opsteek
    om in my planne te week-
    tot bitter trane
    gister se dooie winde
    langer deur my siel laat waai.

    Teen gister se tyd
    is môre se koppie lankal leeg.

      Current date/time is Mon 13 May 2024, 8:58 pm