Flippet Rudi, het jy my met die een...dis wow! daardie huil van (na) binne ai...dis iets wat nie net mans doen nie...
stunning stukkie werk die! jou verse is altyd so diep en so treffend!
well done, met die een het jy baie dinge in baie mense wakker gemaak!
BigT - jy het my respek! daar is niks fout vir 'n man om te huil nie...ongeag wat die samelewing sê. Wat baie mense vergeet - mans is ook maar net mense, hulle het ook harte, en hulle kry net so diep en innig seer...dis OK vir 'n man om emosie te wys!
Benny...wow! is al wat ek kan se! daardie tipe huil is in ware 'n nuut wording van siel dankie dat jy dit gedeel het!