FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Films (bioskoop of tuis)

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Films (bioskoop of tuis) Empty Films (bioskoop of tuis)

    Post by anderkant Mon 03 Oct 2011, 10:16 pm

    Het jy onlangs 'n indrukwekkende film gesien - tuis of by die bioskoop? Kom vertel ons daarvan, waarvan jy gehou het en waarvan jy nie gehou het nie. Dit hoef nie 'n nuwe uitreiking te wees nie, solank dit vir jou iets beteken het.
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Films (bioskoop of tuis) Empty Re: Films (bioskoop of tuis)

    Post by BennyB Wed 05 Oct 2011, 3:58 pm

    Goeie idee, dit sal maar moeilik gaan met my wat ek nie juis groot TV kyker nie...movies staan my deesdae nie aan nie want flippen brain dead’s sit en klets en kinders vang stront aan wanneer hulle lankreeds al in die bloody bed moes wees. Die idee van jou prikkel my dalk net weer om te lees en dalk die moeite te doen om dit in heroorweging te bring om die teater te besoek!

      Similar topics

      -

      Current date/time is Thu 09 May 2024, 2:46 pm