Vanaf ou Hillbrow strate
die suburbs
tot by larny Sandton bordele
vlek jou speelveld oop
in cheap costume jewellery
in die semenbevlekte arms
van ou ontroue mans
in donker middernagure
tart jy nag in fishnet stokkings
en jou cheap backstreet boobjob
flikflooi met die duiwel
as hy sy duur motor voor jou buig
sagte gladde leer bekleedsel
jou lyf liefkoos
terwyl jy saggies kerm
en jou passievolle klimaks fake
laat voel jy hom soos 'n edelman
onder 'n eenoog straatlig
van 'n donker nag
ontvang jy jou twee sikkels silwer
vir nagtelike plesier
maar binne jou
skree jou hart
van seer berou
en haat
jou donker uur
op die pavement
van Johannesburgse strate
Daar woon jy knus
In die hart van 'n hoer!
BennyB
© 07/10/2010 Barend Booysen
die suburbs
tot by larny Sandton bordele
vlek jou speelveld oop
in cheap costume jewellery
in die semenbevlekte arms
van ou ontroue mans
in donker middernagure
tart jy nag in fishnet stokkings
en jou cheap backstreet boobjob
flikflooi met die duiwel
as hy sy duur motor voor jou buig
sagte gladde leer bekleedsel
jou lyf liefkoos
terwyl jy saggies kerm
en jou passievolle klimaks fake
laat voel jy hom soos 'n edelman
onder 'n eenoog straatlig
van 'n donker nag
ontvang jy jou twee sikkels silwer
vir nagtelike plesier
maar binne jou
skree jou hart
van seer berou
en haat
jou donker uur
op die pavement
van Johannesburgse strate
Daar woon jy knus
In die hart van 'n hoer!
BennyB
© 07/10/2010 Barend Booysen