Die koue brand diep deur die oordeel
niemand sien deur my oë nie
geen een voel jou pyn
soos ek doen nie
nee niemand ken jou vrees beter nie
ek kyk na jou
en sien myself daarin
jy speel daar buite en jy lag
jy doen alles wat ons nooit verwag
jou glimlag laat my gelukkig voel
en jou trane, glo ek is vir my bedoel
ek wil alles wat sleg is van jou weghou
maar die lewe het somer
en ook die winter kou
met my liefde wil ek jou bedek
met jou onskuld het jy my bevlek
jy is my lief kind
jou wil ek styf vashou
en jy kan my met alles vertrou
niemand sien deur my oë nie
geen een voel jou pyn
soos ek doen nie
nee niemand ken jou vrees beter nie
ek kyk na jou
en sien myself daarin
jy speel daar buite en jy lag
jy doen alles wat ons nooit verwag
jou glimlag laat my gelukkig voel
en jou trane, glo ek is vir my bedoel
ek wil alles wat sleg is van jou weghou
maar die lewe het somer
en ook die winter kou
met my liefde wil ek jou bedek
met jou onskuld het jy my bevlek
jy is my lief kind
jou wil ek styf vashou
en jy kan my met alles vertrou