My Kind -
My kind jy's klein
Ek voel jou pyn
Die vreugde en geluk -
Wat uit jou hart verdwyn !
Ek lees jou oe - jy is bewoe
Hou moed, ou Boet, Vasbyt !
Van kleintyd, afkraak - tot nou
Jou “papa” sal nog berou !
Ons sal op God vertrou -
Jou lag het sy eie prag
Jou houding sy eie krag
Jy ken die donker nag -
Woorde wat deur jou slag !
Hou jou kop hoog en trots
Vertrou op God - Hy is jou rots !
Jy sal jou “papa” nog wys -
Ver Bo sy woorde, sal jy uitstyg !
(opgedra aan my seun in 'n baie moeilike tyd in ons lewe)
© Ansie Beets
ansiebeets *>~ab
My kind jy's klein
Ek voel jou pyn
Die vreugde en geluk -
Wat uit jou hart verdwyn !
Ek lees jou oe - jy is bewoe
Hou moed, ou Boet, Vasbyt !
Van kleintyd, afkraak - tot nou
Jou “papa” sal nog berou !
Ons sal op God vertrou -
Jou lag het sy eie prag
Jou houding sy eie krag
Jy ken die donker nag -
Woorde wat deur jou slag !
Hou jou kop hoog en trots
Vertrou op God - Hy is jou rots !
Jy sal jou “papa” nog wys -
Ver Bo sy woorde, sal jy uitstyg !
(opgedra aan my seun in 'n baie moeilike tyd in ons lewe)
© Ansie Beets
ansiebeets *>~ab