FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Kleine dogtertjie

    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Kleine dogtertjie Empty Kleine dogtertjie

    Post by Louisa van Vliet Sun 06 Nov 2011, 4:06 am

    My eie kleine wipneus dogtertjie,
    Hoe lank het ek nie gedroom van my eie kleine bondeltjie
    Vinning, vinnig het jy die tekens begin gee vir jou aankoms
    Wit hospitaal mure vlieg by my verby oppad na uitkoms.
    Maar voor alles in gereedheid gebring is vir jou
    Was die kleine liggaampie in kombersie toegevou.
    Kleine dogtertjie in arms van moeder gevang
    Trane van blydskap biggel oor haar wang
    Tien klein vingertjies, Tien Klein toontjies,
    Donker haartjies op die kroontjie.
    Groot was die verrassing met jou eerste huil
    Waar sou ons ooit kan droom dat ons jou verruil
    Snoesig warm in bedjie gele,
    Te opgewonde om jou te he.
    Aan ons Vader die dank en eer.
    Vir dogtertjie klein en teer.

    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Kleine dogtertjie Empty Re: Kleine dogtertjie

    Post by Julia Hill Sun 06 Nov 2011, 4:17 am

    Louisa, wat 'n pragtige heldeblyk .... dankie dat jy saam met ons deel Smile
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Kleine dogtertjie Empty Re: Kleine dogtertjie

    Post by Claira Summers Sun 06 Nov 2011, 4:30 am

    Dit is so mooi Louisa. Ons as mammas ken daardie absolute vreugdesang.
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Kleine dogtertjie Empty Re: Kleine dogtertjie

    Post by Louisa van Vliet Sun 06 Nov 2011, 4:34 am

    Baie dankie julle. My gedig opgedra aan my oudste meisiekind.

    Sponsored content


    Kleine dogtertjie Empty Re: Kleine dogtertjie

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 9:13 am