FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Nuwe besems +

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Nuwe besems + Empty Nuwe besems +

    Post by Rudi Coetzer Tue 08 Nov 2011, 1:30 pm

    Twee nuwe besems
    staan in die hoekie
    een het ñ stok
    en een het ñ koekie

    twee asems
    word opgehou
    een is van my
    en een is van jou .

    Twee harte klop vinnig
    warm opgewonde in ritme

    twee siele
    met een vooruitsig –

    ñ vreugdevolle toekoms saam .


    ( + Komkol 06/11/2011 20h37 )

      Current date/time is Fri 03 May 2024, 6:05 am