FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Rudi se uitdaging: In die lewe

    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

    Rudi se uitdaging:   In die lewe Empty Rudi se uitdaging: In die lewe

    Post by Maggie Mon 14 Nov 2011, 7:38 pm


    LETSELS WAT BLY

    In die lewe
    se donker
    tussen laken en laken
    is jy my lig
    is jy my baken

    Bring vir ons
    vuurhoutjies en kerse
    sodat ons kan sien
    in die donker
    tussen vlermuise….lakens…..
    …..en koffie en rookgoed
    en ‘n bundel liefdesverse
    wat jy nie lees nie……
    ….neem net die koffie,
    die rookgoed en my siel
    en sê
    Hoe kak is die plek
    en jy wond my diep
    letsel op letsel op letsel

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Rudi se uitdaging:   In die lewe Empty Re: Rudi se uitdaging: In die lewe

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 11:57 pm

    hehehe....
    Like it ...
    duidelik het jy lekker fun gehad....
    + Komkol

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 10:24 am