FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Verlore Melodie...

    Net ek...
    Net ek...


    Location | Ligging : Krugersdorp, Gauteng
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 49
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-16
    Age | Ouderdom : 45

    Verlore Melodie... Empty Verlore Melodie...

    Post by Net ek... Fri 06 Jan 2012, 1:25 pm

    Woorde sonder wysies is juis net dit:
    woorde sonder mening, sonder besit.
    Soos toe jy my vertel jy het my lief
    en toe word 'n ander jou hartedief.

    Maar woorde sonder wysies is net nog nie gevind.
    Vir jou, dalk, is die woorde bloot blind.
    'n Rym, 'n wysie soos elkeen verdien.
    So ook die een wie my begin 'sien'.

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 9:27 am