Wanneer die seer
soos impis kom
en my hart se laer knyptang
veg ek deurnag
in die donker bang
teen die oormag
tot die son opkom .
( 29/11/2009 22h30 )
soos impis kom
en my hart se laer knyptang
veg ek deurnag
in die donker bang
teen die oormag
tot die son opkom .
( 29/11/2009 22h30 )