FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Trane.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Trane. Empty Trane.

    Post by Manie Jackson Sun 11 Sep 2011, 10:41 pm

    ‘n Traan. Die salf teen die seer.
    soos boomgom gesondmaak, uit die skeur.
    laat die glimlag ook die siel dalk groei.
    Versterk die hart van die wat bloei.
    Is dit dan tog gesond,
    om met ‘n traan te kan glimlag...
    al is jy diep gewond.

    Rustig word as die Donderweer
    as die bliksem slaan – besef, God Regeer!
    Tussen komberse, onder ‘n dak.
    die vertroosting dat iemand waak!
    hoe dieper die wond dan, die seer.
    meer trane
    salf vir die siel te smeer.

    Manie Jackson

    avatar
    Guest
    Guest


    Trane. Empty Re: Trane.

    Post by Guest Sun 11 Sep 2011, 10:43 pm

    ek glo elke traan word deur die engele getel en verander in n pêrel halsnoer vir die traangewer, en op die rekening van die traan nemer geplaas
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Trane. Empty Re: Trane.

    Post by Manie Jackson Mon 12 Sep 2011, 12:47 am

    ek het vir jou nog een van Trane... een van my eerste gedigte op skool nog. Trane van n moeder...
    avatar
    Guest
    Guest


    Trane. Empty Re: Trane.

    Post by Guest Mon 12 Sep 2011, 12:57 am

    dankie manie dit is wondermooi
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Trane. Empty Re: Trane.

    Post by Manie Jackson Mon 12 Sep 2011, 1:27 am

    Very Happy dankie!

    Sponsored content


    Trane. Empty Re: Trane.

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 5:02 pm