FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die trane van n moeder

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Die trane van n moeder Empty Die trane van n moeder

    Post by Manie Jackson Mon 12 Sep 2011, 12:53 am

    Daar is iets hier op aarde
    Met eindloos, onskatbare waarde
    Dis nie beskikbaar in die hemel
    Omdat dit daar van heerlikheid wemel
    As gevolg van liefde van bo
    Aan ons geskenk – almal wat glo

    Dis verban uit die heiligdom
    Waar geluk en liefde rondom
    Maar dis kosbaar vir die Here
    Omdat Hy ons raak sien en tel al die kere
    Ja. Kosbaar voor ons ewige voeder
    Is die trane van ‘n moeder…
    avatar
    Guest
    Guest


    Die trane van n moeder Empty Re: Die trane van n moeder

    Post by Guest Mon 12 Sep 2011, 12:56 am

    namens alle moeders bedank ek jou

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 12:50 pm