FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+4
SWERWER
anderkant
AmmieMoon
Danie Stander
8 posters

    Calvinisme

    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by SWERWER Thu 29 Sep 2011, 4:46 pm

    Danie,

    ek hoor jou! Ek het dit teen mense wat Calvinisme in n monster uitgebou het. Ek gun die mense wat suiwer die Calvinisme wil navolg die son oor hulle koppe en om hulle oortuigings ten volle EN VRY uit te leef. Trouens ek dink hulle is waardevolle lede van ons samelewing solank ek en ander andersdenkende mense nie veroordeel word nie.

    SWERWER
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 4:47 pm

    dalk is dit nodig om die geskiedenis te raadpleeg oor die vernietigende vloek van `n reaksionêre gees , want vanUIT die reaksionêre mode , is dit onmoontlik om te bepaal hoe objektief mens staan ... eks bevrees dat ons 'herlewingsbeweging' { soos jy dit verwoord?} wel baie goeie en eerbare doelstellings het ,maar net selde probeer om geskiedkundige perspektief te vind nie . Byvoorbeeld : Dat selfs 400 jaar na die Hervormingsbeweging se aanvang , die hoofklem van die gaanse Protestantisme nog steeds op `n NEGATIEWE motief berus, nl die reaksie teen Rome! Nou kom die nuwe 'herlewingsbeweging' weer met `n reaksie téén die reaksionêr , Calvyn !! WAT is die kanse dat dit die wense wat jy hierbo uitdruk realiseer ; al is jou optimisme hoé groot ? Want ook hierdie nuwe beweging is alreeds besig om te formaliseer ... te verstar in groot tente en megagemeentes, wat soms alreeds dieselfde eng-fanatiese vlakhoofdigheid wys , as dit waarvoor hulle ' gevlug' het ...
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 4:58 pm

    Dankie Swerwer! Ek aanvaar as mens jou mond oopmaak moet jy bereid wees om op tone te trap...en aanvaar dat daar op jou tone getrap gaan word! Lol!

    Fafnir, ek wil my verstout om te se dat daar we'll vernuwing plaasvind, al dan stadig! Ja, dit voel soms of die kerk passer-passer speel, en dit lyk soms of hy sy eie stert probeer vang. Ek dink we'll nie dat daar vandag enige instansie in die ganse wereld is wat daarin slaag om al sy lede gelukkig te hou nie. In daardie opsig is die 3 susterskerke hier by ons nie unniek nie! Ek vermoed die meeste persone in posissies om besluite binne die kerke te neem, doen so met die 1 doel voor oe om Christus so goed as moontlik na te volg. Ongelukkig lees ons almal dieselfde Boek met verskillende brille en interpreteer ons dit dan ook verskillend. Ek het ook 'n kleintjie dood aan mega-gemeentes, veral as in ag geneem word dat die geld wat spandeer is om 1 kerkgebou te bou 'n hele paar armoedige gesinne vir baie lank te ondersteun. Maar wat van die katolieke, die vatikaan wat die grootste rykdom ter wereld huives? En wat 'n allemintige aandeel in Durex besit...maar predik teen voorbehoedmiddels...?
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Enid Thu 29 Sep 2011, 7:00 pm

    wat meer kan ek se, wat nie reeds gese is nie,wel gedaan en welkom
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 7:12 pm

    Danie , dankie vir jou reaksie . WONDERLIK as daar herlewing is !
    Wat die protestantse kerke of die RKK se huidige toestand is weet ek- in lyn met endemies korrupsie is dit nie rooskleurig nie ! Nogtans is dit nie my punt nie , want dit is deel van instansies { ook kerke } sooswat sonde deel van induvidu is. My belange lê by `n toekoms vir my 5 kinders , en wat ek bly sê is dat ons die groter rolspelers in die Christendom nie met vooroordeel mag bejeën aangaande hulle IDIëLE wêrelde nie { om uit te maak dat daar grondliggend BOSE gedagtes in hulle dogmatiek verborge is nie } Want hulle put uit dieselfde wortelstelsel waaruit die vernuwing put , en as ons een vergiftig gaan die hele sisteem daaronder ly !
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:23 pm

    Eureka! Ek (ons?) skop teen die prikkels en beywer vir vernuwing, maar sonder om te wil afbreek doen aan die instansie/s, want daarsonder is ons slegter af... Ek is gelukkig nie millitant genoeg nie, ook net aan't stry en spartel om my 2 latte die mees gebalanseerde moontlike opvoeding te kan gee... (En hey! Iemand moet baklei;) )
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 7:31 pm

    Ek wei my lewe aan die strydmotief- BASTA met valse vrede !Stryd het `n onregverdige negatiewe konnotasie begin kry , terwyl dit een van die edelste neigings is waartoe mens in staat is . Nogtans probeer ek om die strydlus weer in ere te herstel, in my beperkte invloedraamwerk.
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:41 pm

    reuk van reaksionêre oordeel heks is beledig kryger!
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:43 pm

    O jene! Maar ek geniet myself mos nou gate uit om al die reaksies te sien! Dankie julle, julle maak die "pyn van digkuns" die moeitewerd! Mwah!
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:46 pm

    dit is nie pyn, dit vloei vrylik hier soos riviere na somer reën
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:48 pm

    Ah, maar ek mag verskil! Soms is die skryf van 'n gedig baie naby aan geboorte skenk...
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 7:48 pm

    met hekse , krygers, Shreks en Tinkerbells !
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:52 pm

    Net so! En ons is almal mal daaroor!
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:55 pm

    julle vergeet my alice, die haas, 'n nuwe blou spikkel skilpad, en my sterwende Shakespeare helde en esels!!
    heks hou haar uit Calvinisme uit met rede, nuwe lid sal vlug vir heks met fizzpop in kies bo in haar boom
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by AmmieMoon Thu 29 Sep 2011, 7:56 pm

    Danie, dit is wat freestyle so uniek maak...dis 'n gemeenskap van vry denkers met uiteenlopende standpunte en opinies wat in 'n respekvolle atmosfeer kan debatteer en filosofeer oor vrugte uit die pen....DIT maak skryf die moeite werd ! en jy is reg, om te skryf is om voortdurend tyddeel in die kraamsaal te boek ! Wink Like a Star @ heaven
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 7:56 pm

    MESKIEN BETOWER SY HOM , huh ?
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:59 pm

    Hehehe! Nuwe lid is lankal nie meer bang vir hekse nie. Sy ondervinding is hulle het almal klein hartjies wat net baie mooi bewaak word
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 8:00 pm

    of vergif,...... daarin lê die vraag, eers sy allergiee toets
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 8:23 pm

    sjoe, maar dit is 'n lywige gesprek wat hier plaasvind - ek wonder net oor die Shreks en Tinkerbells....
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 8:30 pm

    dis hulle effek op mens , Rudi ... om te wonder . Maar Enid het binneinligting , verstaan ek?
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 8:32 pm

    ja ek sien Enid het pos aanvaar as sprokiesland se Son redaktrise
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Besoeker Thu 29 Sep 2011, 8:33 pm

    laggggg - ons eie seksblad ?
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 8:39 pm

    net so!met bladsy drie van kaal aspoestertjie en als
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 8:40 pm

    ah, ek onthou nou-net, van die "no-entry" tekens langs die pad.
    avatar
    Guest
    Guest


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 8:45 pm

    is okay is ander kant van die magiese dosie en die betowerde woud

    Sponsored content


    Calvinisme - Page 2 Empty Re: Calvinisme

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 16 May 2024, 6:01 pm