FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging)

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging) Empty In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging)

    Post by Claira Summers Mon 14 Nov 2011, 8:35 pm

    In die lewe
    se donker
    Tussen laken en laken
    Is my lig
    Is jy my ba
    ken
    my helder lighuis
    wat rotse
    in swart water wys
    My anker
    waar die rowwe see bruis
    vaste punt
    waarom my
    lewensdae draai
    My vesting
    my helper
    my veilige kaai
    By jou in jou lakens
    voel ek snoesig, tuis
    As ek ver was
    en terug keer
    vind ek by jou,
    my huis.


    Last edited by Claira Summers on Tue 15 Nov 2011, 12:38 am; edited 1 time in total
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging) Empty Re: In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging)

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 11:54 pm

    ag..sweet op die hart!
    Very Happy
    kort en kragtig.
    (kyk net 'keer' se spelling).
    love dit.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging) Empty Re: In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging)

    Post by Claira Summers Tue 15 Nov 2011, 12:39 am

    Oeps! Reggemaak, thanks jy. Sommer n vinnige enetjie.

    Sponsored content


    In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging) Empty Re: In die lewe n " lighuis" (Rudi se uitdaging)

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 15 May 2024, 4:01 am