FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Bitter baie lief

    Werner
    Werner


    Posts | Bydraes : 7
    Points | Punte : 19
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-03
    Age | Ouderdom : 67

    Bitter baie lief Empty Bitter baie lief

    Post by Werner Thu 29 Dec 2011, 6:35 am

    skielik
    word alles stil
    niks roer
    geen rumoer
    so asof eerbied
    die heelal oorheers

    selfs die see
    word net ‘n spieël
    berge
    verloor hul hoogtes
    wolke
    verpoeier tot niks
    tyd kry die rooi lig
    dag vries sy gewoel
    planete hou op tol

    die oomblik
    toe jy uitbasuin
    jy het my bitter
    bitter baie lief


    © WERNER WEHMEYER
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Bitter baie lief Empty Re: Bitter baie lief

    Post by Torm Mon 23 Jan 2012, 6:23 am

    Ja, die poll-ding is 'n bietjie van 'n disaster omdat baie min mense die instruksies gevolg het. Rudi moet dalk die vraag op die FB bladsy vra want ek weetie hoe dit uitgesorteer gaan word nie.
    Maar wat ek eintlik wou skryf is dat hierdie min of meer die ultimate Werner-gedig is en dat ek vir hom gestem het (by 'like'.)
    Admin
    Admin
    Admin


    Location | Ligging : Gauteng
    Posts | Bydraes : 41
    Points | Punte : 125
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-26
    Age | Ouderdom : 59

    Bitter baie lief Empty Love it

    Post by Admin Wed 25 Jan 2012, 1:51 am

    Hello

    Ek hoop alles is nou uitgesorteer dat julle kan fokus op julle wonderlike werk.
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Bitter baie lief Empty Re: Bitter baie lief

    Post by Torm Fri 27 Jan 2012, 4:28 pm

    Rudi se kommentaar hierbo is uitgevee. Vra hom maar wat aangaan.

    Anyway, dis 'n pragstuk hierdie en dit is regtig jammer dat daar nou so 'n klomp lelike "dislikes" is, dis nie nodig nie.


    Last edited by Torm on Sun 29 Jan 2012, 1:28 pm; edited 1 time in total
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Bitter baie lief Empty Re: Bitter baie lief

    Post by Rudi Coetzer Fri 27 Jan 2012, 6:29 pm

    Torm..dis Dislikes tel glad nie.net die Likes doen.
    (alhoewel al hierdie Dislikes voorheen Love it's was......wat anyway nie sou tel nie want dis nie deel van die reels nie.).
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Bitter baie lief Empty Re: Bitter baie lief

    Post by Rudi Coetzer Thu 16 Feb 2012, 12:29 pm

    damn..98 Likes.
    Great stuff!

    Sponsored content


    Bitter baie lief Empty Re: Bitter baie lief

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 09 May 2024, 11:11 pm