FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 4 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 4 ) Empty Die seëninge van weet die berusting van besef ( 4 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 10 Feb 2012, 12:24 pm

    ñ Duisend drome het laasnag
    my gedagtes besig gehou
    my brein gedrein –

    maar my siel gevul .

    Hier waar ek vandag
    dofkop sit en dink aan jou
    is alles sommer duidelik en plein –

    liefde kan fate en destiny kul .


    ( 09/02/2012 21h15 )

      Current date/time is Fri 10 May 2024, 8:44 am